Verslae móét implementeer word, sê Ithete

Parlementêre besluite verontagsaam
Wetgewers is toenemend ­gefrustreerd met verslae wat stof opgaar, terwyl gemeenskappe dringende uitdagings in die gesig staar.
Eliot Ipinge
Eliot IpingeDie kantoor van die eerste minis­ter gaan ’n omvattende opdrag aan alle ministeries uitreik om besluite en verslae wat deur die parlement aanvaar is, sonder versuim
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer