Vermoedelike loodbesoedeling vind in Rosh Pinah plaas
‘Moontlike toesmeerdery’ deur mynmaatskappy
Blootstelling aan loodpartikels hou beduidende gevare vir kinders se gesondheid in.
Brigitte WeidlichVolgens ’n mediese verslag word inwoners van Rosh Pinah vermoedelik blootgestel aan toenemende loodbesoedeling van die lug as gevolg van sinkmynboubedrywighede.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie