Uutoni ‘tjoepstil’ oor Gobabis-kwessies
Inwoners betoog teen munisipaliteit
Raadslede het in 'n brief die minister van stedelike en landelike ontwikkeling versoek om sy stilswye te verduidelik.
Twee raadslede op Gobabis het die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, daarvan beskuldig dat hy hul oproepe ignoreer om beweerde korrupsie op die dorp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie