Uitvinder bang sy idee word gesteel
Ouers vra dat hy terugkeer huis toe
Visentius Kambinda Kapumburu is in September ’n beurs deur die Ngato Institute of Science and Technology aangebied om die installering en instandhouding van sonkragtoerusting te studeer.
’n Jong man van Kavango-Wes, wat aandag getrek het deur krag met gebruikte batterymateriaal in ’n emmer water op te wek, het die instelling verlaat wat hom ’n ten volle betaa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie