Trek of word uitgegooi!
Polisie-, weermaglede die grootste sondaars
Mense wat in motorhuise woon, glo dagga in agterplase kweek en musiek wat heelnag blêr, het 'n duidelike 'nee' van die minister gekry.
Die minister van werke en vervoer het oorlog verklaar teen die onwettige besetting van regeringswoonstelle en teen wetstoepassingsbeamptes soos polisie- en weermaglede uitgevaar
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie