Swapo skarrel voor kongres

Ontken nie gerugte van nuwe Nujoma-standbeeld
Die sekretaris-generaal van Swapo maan partystrukture en filiale om voor die naderende kongres hul huis in orde te kry.
Augetto Graig
Augetto GraigDie sekretaris-generaal van Swapo, me. Sophia ­Shaningwa, het nie ontken dat die regerende party beplan om ’n reusagtige ­standbeeld van Namibië se stigterpreside
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer