Swakopmunders se lyne kruis oor 5G
Raad sal griewe oorweeg
Volgens die uitvoerende hoof van die dorpsraad is daar geen 5G-planne vir Swakopmund nie, aangesien die regering dit nog nie eens goedgekeur het nie.
Die Swakopmund-munisipaliteit het verskeie klagskrifte van sakelui en inwoners ontvang oor ’n sendontvanger-telekommunikasietoring, wat glo met 5G-tegnologie toegerus sal wees, w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie