Swakop belê steeds in stedelike tuine

Meer as N$90 000 toegeken
Verskeie niewinsgewende organisasies het die raad om hulp gevra om gemeenskapstuine te vestig, insluitend gereedskap, landbou-insette en infrastruktuur.
Adam Hartman
Die Swakopmundse munisipaliteit sal N$90 200 vir die huidige boekjaar aan stedelike landbouprojekte toeken.Die geld sal die persele in Matutura (N$25 900), ’n tuinprojek by Namib
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer