Studente vir losprys ontvoer
Loop lig vir taxi’s, maan owerhede
'n Jong vrou se familie is gedreig om 'n losprys te betaal, anders sal hul geliefde aan iemand in Angola 'verkoop' word.
Tuyeimo HaidulaMisdadigers in die Oshanastreek het skynbaar met nuwe maniere vorendag gekom om “sake te doen” nadat nog ’n student Maandag by die informele nedersetting Omahe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie