Strafregtelike klagte teen RedForce op hande
Kontraktuele, etiese kwessies
Die ondersoek na RedForce as skuldinvorderaar by die Walvisbaaise munisipaliteit sluit moontlike dissiplinêre en strafregtelike aanklagte teen die geskorste finansiële bestuurder en inkomste- en kredietbeheerbestuurder in.
Verskeie teenstrydighede is aan die lig gebring in ’n tussentydse verslag deur die regsverteenwoordiger van die Walvisbaai-munisipaliteit oor die aanstelling van RedForce Debt Ma
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie