Stadsvaders erken foute met rekeninge

Inwoners dring aan op deursigtigheid, oplossings
'n Groep ontevrede Windhoekers gaan teen die munisipaliteit se hantering van foute met hul rekeninge op 28 Julie aan 'n protesoptog deelneem.
Elizabeth Kheibes
Die Windhoekse munisipaliteit het bevestig dat ten minste 387 munisipale rekeninge negatief geraak is deur ‘n foutiewe rekeningstelsel, ná maande van openbare druk en protesopto
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer