Staatsamptenare begin vandag stem

Uitslag glo teen Maandag bekend
Napwu- en Nantu-lede moet besluit of hulle wil staak of nie.
Augetto Graig
Augetto GraigDie staatsdiens stem vandag en môre of hulle tot ’n staking wil oorgaan. Skole is vir dié twee dae gesluit. Meer as honderdduisend staatsamptenare kan vanaf agtuur
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer