Slangbyt: Kritieke tekort aan teengif
Vervaardiger het net 100 ampules beskikbaar
Die Suid-Afrikaanse vervaardiger het geen aanduiding gegee wanneer hy die reuseagterstand gaan uitwis en sy produksie gaan hervat nie.
Namibië sit tans met leë hande sonder teengif vir slangbyte – met die slangseisoen wat reeds vandeesmaand afgeskop het. Dít is weens ’n reuse-agterstand in die vervaardiging
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie