Skoonste informele markte aangewys

Internasionale Handewasdag gevier
Die hoofstad se burgemeester het gesê dit is hoogtyd om bewustheid te skep oor die kritieke rol wat goeie gesondheid en volhoubare higiëniese praktyke in ons daaglikse lewens speel.
Augetto Graig
Internasionale Handewasdag is Sondag onder die tema “Skoon hande is binne bereik” herdenk.Dié dag val ook in die gesondheids- en higiënemaand wat die Windhoekse munisipalitei
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer