Skoolkinders word straatsmouse op afdae
Gevaarlike nadeel van pelotonstelsel in skole
Terwyl leerlinge in Rundu hulle op af skooldae tot die strate wend om 'n inkomste te verdien, het die direkteur van onderwys in Kavango-Oos die blaam vierkantig op ouers se skouers geplaas.
Kenya Kambowe op RunduSommige leerlinge op Rundu word smouse of straatverkopers wanneer hulle nie by die skool is nie. ’n Ondersoek uitgevoer deur ons susterkoerant Namibian Sun
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie