Sinvula afgedank

Verhouding 'onherstelbaar verbrokkel'
Kisco Sinvula het Maandag teruggekeer werk toe, nadat die hooggeregshof beslis het sy skorsing op 22 Maart verlede jaar was onwettig.
Henriette Lamprecht
Kenya Kambowe – Die Grootfontein-munisipaliteit het besluit om die kontrak met sy uitvoerende hoof, Kisco Sinvula, te beëindig nadat die verhouding tussen die twee partye onhers
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer