Sindikaat oopgevlek wat glo albino’s teiken
Gemeenskap in skok
Twee mans is vandeesweek borgtog geweier nadat hulle tydens 'n polisieklopjag in hegtenis geneem is terwyl hulle onderhandel het om hare en ander organe van mense met albinisme te verkoop.
Twee mans het Dinsdag in die landdroshof in Katutura verskyn nadat hulle in hegtenis geneem is oor hulle na bewering deel was van ’n vermeende sindikaat wat die hare, geslagsorga
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie