Sankwasa vra vir oudits
Geld uit visvangkwotas
Die minister het gemaan die geld behoort gemeenskappe te bevoordeel deur projekte soos kragaansluitings vir huishoudings, tuinbou-inisiatiewe en bystand aan siek mense wat hospitaalsorg benodig.
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, sê die finansiële rekords van tradisionale owerhede gaan geoudit word. Dit volg op kommer oor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie