Sankwasa: Dorpsrade moet uitvoerende hoofde aanstel

Tientalle is steeds leierloos
Die minister het gesê rade wat die aanstelling van 'n uitvoerende hoof vir maande of jare uitstel, is rede tot kommer.
Phillipus Josef
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, het dorpsrade versoek om vinnig teen die groeiende aantal plaaslike owerhede op te tree wat sonder ui
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer