San wil óók met Duitsland onderhandel
UPM steun hul versoek vanaf parlement
Opperhoof ‡Arexab het in 1904 in 'n skermuteling met Duitsland gesneuwel, sê die Hai-||kom San oor insluiting in die vergoedingsgesprek met Duitsland.
Opperhoof Ananias Saroseb van die San se koninklike |No-||Ao Khoin-stam en sy adjunkhoof, Joseph /Gomoseb, van die Hai-||kom San gaan vandag saam met me. Monica Kashe van die Unite
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie