Ryers trap vir Legacy of Love
27 Namibiese, Suid-Afrikaanse, oorsese jaers
Deelnemers aan Le Dur, amptelik die langste wedren in Namibië sonder ondersteuningsvoertuie, moet 'n moordende afstand van 530 km in 50 ure voltooi.
Henriette Lamprecht – Eerskomende Vrydag spring 27 ryers om 07:15 weg sonder enige ondersteuningsvoertuie om in ’n kwessie van drie dae ’n totale afstand van 530 km in 50 ure
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie