Rioolwater vloei in Kavangorivier in

Risiko vir gemeenskappe stroomaf
Die minister sê die dorpsraad het versuim om vinnig op te tree toe die probleem aanvanklik ontstaan ​​het, wat dit tot 'n noodsituasie laat uitkring het.
Eliot Ipinge
’n Beskadigde riool- en stormwaterstelsel in Rundu se Tutungeni-nedersetting kan lei tot besoedeling van die Kavangorivier wat ’n ernstige openbare gesondheidsbedreiging vir la
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer