Rehoboth takel grondkwessie
Groot gaping tussen behoefte en inkomste
Grond is in Rehoboth aan sowat 1 000 begunstigdes in die informele nedersettings Burghershoek en Volstruisvlakte toegeken.
Jemima Beukes op Rehoboth – Die toekenning van grond in Rehoboth bly ’n kopseer weens die hoë koste van dienslewering. Die dorp is egter stadigaan besig om vooruitgang op dié
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie