Rehoboth pak die herstel van slaggate

Behoorlike padmerke nodig
Besonderhede oor die dorp se instandhoudingsplan vir Rehoboth se paaie is by ’n onlangse algemene vergadering versoek.
Aurelia Afrikaner
Rehoboth se dorpsraad is besig om voorbereidings te tref om slaggate te herstel en padtekens op die dorp te verbeter. Dit volg nadat goedkeuring verkry is om sy deel van die finans
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer