Rehoboth (bly) in die rooi
Laste oorskry bates
Die ouditeursverslag verwys herhaaldelik na 'onverklaarbare verskille' op state wat telkens etlike miljoene Namibiese dollar beloop.
Henriette Lamprecht – ’n Opgehoopte tekort van byna N$37 miljoen en laste wat bates ver oorskry. Dit is die powere prentjie wat deur die ouditeur-generaal van die Rehoboth-dorp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie