Reho-dienste in duie
Riool vloei in strate terwyl staking voortduur
Daar is nog geen lig in die tonnel vir Rehobothers wat sonder dienste moet klaarkom terwyl dorpsraadwerkers staak nie.
Bykans 40 persent van Rehoboth se inwoners is vandag die sesde dag sonder water, die hele Blok C is sonder krag en riool loop in die strate af omdat die riooltenks vol is, maar nie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie