Reeksverkragter vir 57 jaar tronk toe gestuur
Swaar vonnis sewe jaar later
Hoërhofregter Dinnah Usiku het tydens die uitspraak gesê dat die vonnis 'n duidelike boodskap uitstuur dat verkragtingsmisdade swaar deur die howe hanteer sal word.
Die reeksverkragter van Windhoek, Gavin Gawanab (31), sal eers op 88-jarige ouderdom ’n vry man kan wees, nadat hy tot effektiewe tronkstraf van 57 jaar gevonnis is vir die grumi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie