Proklamasie oor plakkers dalk binnekort verhoor
Regering en prokureur-generaal in hof
Die hofsaak waarin die grondwetlikheid van die plakkersproklamasie van 1985 ter sprake is, se verhoordatums sal binnekort bepaal word.
Die hofsaak waarin die grondaktivis mnr. Dimbulukeni Nauyoma eis dat die “ongrondwetlike” proklamasie op plakkers van 1985 nietig verklaar moet word, is gister in die hoër
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie