Planne bespreek om filmbedryf te laat herleef
‘Bemagtig plaaslike rolprentvervaardigers’
Een van die doelwitte van die Filmmakersvereniging se nuwe raad is om 'n vooruitstrewende filmbedryf te kweek, sê sy voorsitter.
Die Filmmakersvereniging van Namibië (FAN) het Donderdag in Windhoek bymekaargekom om planne vir die herlewing en uitbreiding van die vereniging se aktiwiteite landswyd te bespree
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie