#PasIn: Osona-gemeenskap maak harte warm
Die organiseerders van die Osona-kultuurfees het die naweek kos en komberse aan inwoners van die Vyfrand-informele nedersetting op Okahandja geskenk.
Marchell Basson, 'n lid van die organiseerdersgemeenskap, het gesê die koue het dié liefdadigheidsveldtog genoodsaak.
"Dit was om die gemeenskap te help wat nie hierdie artikels kan bekostig nie. Ons wil die minderbevoorregte mense help," het Basson gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie