PAS IN: Waterprojek bied uitkoms in streke
Die Omgewingsbeleggingsfonds (EIF) en die ministerie van landbou, water en grondhervorming het vandag in Swakopmund ‘n ooreenkoms onderteken vir ‘n projek wat water versag en tien streke landswyd gaan help. Hier brei die uitvoerende hoof van die EIF, Benedict Libanda, hieroor uit. Video: Desiree Gases
Kyk die video hier
#RepNuus
Kyk die video hier
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie