PAS IN: Brandstofpryse sal in Januarie daal
Die Ministerie van Myne en Energie het in 'n openbare verklaring aangekondig dat die pryse vir petrol en diesel vanaf 4 Januarie 2023 aansienlik sal daal. Die verklaring lui: Die ministerie kondig hiermee aan dat dieselpryse met 220 sent per liter en die petrolpryse met 180 sent per liter sal daal. Dus sal vanaf 4 Januarie 2023 om 00h01 die brandstofprys in Walvisbaai vir diesel N$20.65 per liter en vir petrol N$18.28 per liter wees.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie