Ouma, kleinkind van verdrinking gered

Adam Hartman
Die vinnige optrede van twee lede van die publiek het die lewe van ‘n driejarige meisie en haar ouma van verdrinking gered wat deur ‘n brander naby die Platz am Meer-inkoopsent
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer