Oudgevangene hou vol hy is onskuldig
Ombudsman eis ondersoek
Petrus !Ganeb is tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir veediefstal aangesien hy na bewering 'n bees geslag het.
’n Agt-en-sestigjarige man wat onlangs uit die Windhoek Sentrale Gevangenis vrygelaat is nadat hy twee jaar agter tralies deurgebring het, hou vol dat hy verkeerdelik skuldig bev
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie