OTA eis verwydering van koloniale standbeelde
'Regering ondersteun ons nie'
Die opperhoof van die Ovaherero Tradisionele Owerheid sê dit is nou aan die betrokke gemeenskappe oorgelaat om formeel versoeke te rig vir die verwydering van koloniale standbeelde.
Ogone Tlhage – Met die Ovaherero Tradisionele Owerheid (OTA) wat opnuut aandring op die verwydering van koloniale standbeelde wat steeds in verskeie dorpe oraloor Namibië staan,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie