Orale entstof op wilde koedoes getoets
Fase 3 van projek teen hondsdolheid voltooi
Meer navorsing is nodig om vas te stel of inentingsdekking aanvaarbare vlakke onder koedoes in 'n natuurlike omgewing bereik.
Elvira HattinghKoedoes kán binne ’n natuurlike omgewing gelok word en orale entstof teen hondsdolheid toegedien word. Tog is meer navorsing nodig om vas te stel of inentingsdekk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie