Opname wys op leemtes in regstelsel
Regters glo nie altyd op meriete aangestel
'n Studie toon dat vele regspraktisyns hul kliënte teen litigasie aanraai weens die hoë regskoste en dat die koste mense daarvan weerhou om regstappe te neem.
’n Onlangse opname na opvattings van die regbank toon dat regspraktisyns reken die vlakke van korrupsie in die land het toegeneem, maar die algehele vertroue in die Namibiese reg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie