Ontwikkeling van kusdorp se ou swembad sloer steeds

‘Ons erken die publiek se kommer’
Die Swakopmund-munisipaliteit sê hy het regsadvies ingewin rakende die ontwikkeling van die ou munisipale swembad.
Iréne-Mari van der Walt
Swakopmund se munisipale raad het in ’n onlangse kennisgewing gesê hy het regsadvies ingewin rakende die kwessie van die ontwikkeling, wat algemeen bekend staan ??as die ou muni
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer