ras
ras

Onthou vir Ras

Henriette Lamprecht
Die Ras Sheehama Tribute Soirée vind Woensdag om 18:30 vir 19:00 by die Namibiese Kunsvereniging plaas, ’n aand waartydens die lewe en nalatenskap van een van Namibië se mees ikoniese sangers gevier word. The Man, The Music, ’n dokumentêr met ’n blik agter die skerms en onderhoude met Sheehama sal vertoon word. Toegang is N$50 per persoon.

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer