Ondersoek Lüderitz-raad, vra bekommerde groep
Voortgesette ongunstige oudits
'n Forensiese oudit moet dringend uitgevoer word na beweerde finansiële wanbestuur, ongemagtigde grondtransaksies, sowel as die wanbesteding van opbrengste uit visvangkwotas wat vir openbare ontwikkeling bedoel is.
’n Klagskrif waarin ’n forensiese en grondoudit van die finansiële en eiendomsbestuur van die Lüderitz-dorpsraad gevra word, het reeds meer as 1 500 handtekeninge gewerf sede
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie