Onderhandelinge oor plaaswerkerlone duur voort in 2025
Geen antwoorde van arbeidsministerie
Op advies van die ministerie van arbeid, nywerheidsverhoudinge en werkskepping het die LWV saam met die ander landbou-unies en die plaaswerkersvakbond aansoek gedoen om landbou van die nasionale minimum loon vry te stel.
Die Landbouwerkgewersvereniging (LWV) sal in 2025 voortgaan om met die regering te onderhandel oor minimum lone vir landbouwerkers om te verseker dat arbeid op plase bekostigbaar e
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie