Ondangwa-dorpsraad onder kruisverhoor
Uitvoerende hoof se salarisverhoging bevraagteken
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling het die dorpsraad van Ondangwa voor stok gekry oor sy uitvoerende hoof se salarisverhoging en verblyf- en reistoelaag van N$1,2 miljoen.
Kenya KamboweSankwasa James Sankwasa, die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, het verlede week antwoorde van die Ondangwa-dorpsraad geëis oor waarom dié plaaslike o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie