Omaruru se inwoners keelvol vir munisipaliteit

Sê burgemeester moet trekpas kry
Inwoners van Omaruru het onlangs hul ontevredenheid oor dié munisipaliteit se hantering van verskeie brandende kwessies uitgespreek.
Nikanor Nangolo
Die inwoners van Omaruru het onlangs die dorp se munisipale leiers en personeel van “voortgesette wanbestuur weens onbevoegdheid en selfverryking” beskuldig in ’n klagskrif w ...

Kommentaar

Republikein 2022-10-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer