Olifantveiling: Min ander opsies beskikbaar

Verskuiwing of uitdunning enigste keuse
'n Bewaringskenner sê die realiteit is dat besluitnemers 'n balans moet vind tussen die mededingende behoeftes van mense en olifante, terwyl die bewaring en welstand van olifante ook belangrik is.
Elvira Hattingh
Binne duidelik perke vir die verskuiwing van wilde olifante, sou uitdunning die enigste ander praktiese opsie wees om olifantgetalle op die kort termyn te verminder.Buiten dat dié
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer