Nuwe rybewyse is hier

Namibië neem voortou in SADC
Die tegnologie help die geldigheid van bestuurderslisensie nagaan en verskaf ook inligting oor lisensiehouers.
Augetto Graig
Die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, het verlede week amptelik Namibië se nuwe bestuurders­lisensiekaarte by die Safari Hotel in die hoofstad bekend gestel. “V
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer