Nuwe klaskamers vir ||Kharas-skole

Verligting vir leerlinge
Die projek van N$9 miljoen het ten doel om die druk van oorvol klaskamers by verskeie skole te verminder.
Otis Daniels
Die konstruksie van nuwe klaskamers by die Primêre Skool Ambrosius Amutenya het geleenthede geskep en toegang tot gehalte-onderwys vir meer leerlinge op Oranjemund verbeter. Twee
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer