Nuwe ECN-raad se ‘hande vasgebind’

Moet eers in Staatskoerant gepubliseer word
Die ministerie van werke en vervoer het glo ingegryp om die uitstaande elektri­siteitsrekening van die kantoor van die Namibiese Raad vir Ingenieurswese te vereffen, wat voornemende kandidaat-ingenieurs toegelaat het om weer aansoeke vir registrasie in te dien.
Nikanor Nangolo,Augetto Graig
Nikanor Nangolo en Augetto GraigTen spyte daarvan dat die ministerie van werke en vervoer Woensdag kragtoevoer na die Namibiese Raad vir Ingenieurswese (ECN) se kantoor herstel het
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer