Noodsentrum moet ongelukke briek
Fokus op CCTV-kameras, vervoerstelsels
Die toenemende voorkoms en erns van padongelukke, vertraagde noodreaksie, stygende verkeersvolumes, verkeersopeenhopings en die vervoer van gevaarlike goedere langs die B1-hoofpad vereis ’n gekoördineerde reaksie.
Die munisipaliteit van Otjiwarongo het ’n potensiële perseel vir ’n sentrum vir noodreaksie- en verkeersbestuur geïdentifiseer as deel van planne om dié dorp se reaksie op p
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie