Namibiese navorsers ontwikkel standaardtoets vir werksmag

Diversiteit in ag geneem
'n Span Unam-navorsers ­ontwikkel tans die eerste psigometriese toets wat spesifiek vir Namibiese werksmagstandaarde aangepas is, om regverdige en plaaslik relevante aanstellings te ondersteun.
Iréne-Mari van der Walt
’n Groep navorsers verbonde aan die Universiteit van Namibië (Unam) is tans in die proses om psigometriese toetse vir aanstellingsprosesse te ontwikkel, met die unieke sielkundi
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer