Namibië ver van inentingsdoelwitte
‘Huidige gevalle meer bestuurbaar’
Die grootste uitdaging wat Namibië weerhou om die nodige doelwitte te behaal, is die huiwering van inwoners om hulle te laat inent, sê die gesondheidsminister.
Henriette LamprechtGeen van Namibië se arsenaal entstowwe teen Covid-19 verval eersdaags nie en daar is genoeg vir elkeen wat hom teen die siekte wil laat inent. Die minister van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie